Sun
Mon
Tue

Friday°C
Sun
Mon
Tue

Friday°C
Sun
Mon
Tue

Friday°C
Sun
Mon
Tue

Friday°C
Sun
Mon
Tue

Friday°C

Important numbers

All service delivery issues (ALL HOURS)044 606 5000
Mossel Bay Fire and Rescue Services044 691 3722
Power interruptions (day)044 606 5000
Power disruptions (after hours)044 606 5000
Fire Station: Enquiries044 606 5000
Streets/Stormwater/Sewerage Defects044 606 5000
Water Disruptions (Day)044 606 5000
Emergencies (after hours)044 606 5000
2

Weather

Friday°C
Sun
Mon
Tue

Weather

Friday°C
Sun
Mon
Tue

Weather

Friday°C
Sun
Mon
Tue

Weather

Friday°C
Sun
Mon
Tue

Weather

Friday°C
Sun
Mon
Tue

Important numbers

All service delivery issues (ALL HOURS) 044 606 5000
Mossel Bay Fire and Rescue Services 044 691 3722
Power interruptions (day) 044 606 5000
Power disruptions (after hours) 044 606 5000
Fire Station: Enquiries 044 606 5000
Streets/Stormwater/Sewerage Defects 044 606 5000
Water Disruptions (Day) 044 606 5000
Emergencies (after hours) 044 606 5000

PERSVERKLARING: KLINIEKE IN MOSSELBAAI

News

News

07 August 2017

PERSVERKLARING: KLINIEKE IN MOSSELBAAI

Na onlangse gerugte dat onder meer die Danabaai-kliniek gaan sluit, het die Mosselbaai-munisipaliteit ondersoek ingestel om inligting ter sake aan die inwoners van Mosselbaai oor te dra om ontevredenheid en paniek onder gemeenskappe te verhoed.

 

By navraag aan die Wes-Kaapse gesondheidsdepartement, het dr. Jaco Botma by die provinsiale hospital op Mosselbaai gesê die gerugte is onwaar. Hy het bevestig dat sommige dienste wel gesentraliseer gaan word, wat beteken dat pasiënte vir doktersondersoeke vir chroniese medikasie vanaf 1 September 2017 slegs by die Alma-kliniek die dienste sal ontvang.  Persone wat Danabaai-kliniek vir chroniese medikasie en ondersoeke gebruik het, moet voortaan slegs die Alma-kliniek gebruik.  Die dokter is elke Donderdag by Alma-kliniek.

 

Die verpakking van chroniese medikasie gaan voortaan deur die provinsiale gesondheidsdepartement se Central Dispensing Unit (CDU) behartig word en slegs na gerekanariseerde klinieke in Mosselbaai vervoer word, vanwaar pasiënte dit sal kan gaan afhaal.

 

Die reël dat kliniekdienste nie by die provinsiale hospitaal gelewer word nie, sal voortaan ook streng toegepas word.  Slegs buite-pasiënte met ‘n kliniekverwysing sal by die provinsiale hospitaal gehelp word ten einde effektiewe gesondheidsdienste te lewer.  Kliniekdienste word steeds by die Georgestraat-kliniek gelewer.

 

Adv. Thys Giliomee, Munisipale Bestuurder van Mosselbaai Munisipaliteit verduidelik verder dat primêre gesondheid, en daarom ook klinieke, nie ’n munisipale funksie is nie.  Die verantwoordelikheid en funksie berus by die provinsiale departement.  Die Mosselbaai-munisipaliteit gaan egter alles in sy vermoë doen om die provinsiale gesondheidsdepartement te ondersteun om voldoende mediese sorg aan alle inwoners van Mosselbaai te voorsien.